DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Februarie 2026

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 6 April–3 Mei 2026.

6-12 APRIL 2026

Hoe om ons ongelowige familielede te help

Word gestudeer gedurende die week van 6-12 April 2026.

13-19 APRIL 2026

Wat dit beteken om gedoop te word

Word gestudeer gedurende die week van 13-19 April 2026.

20-26 APRIL 2026

Maak doop jou doelwit

Word gestudeer gedurende die week van 20-26 April 2026.

27 APRIL–3 MEI 2026

Is jy voorbereid vir uitdagings ná jou doop?

Word gestudeer gedurende die week van 27 April–3 Mei 2026.

Kinders is “’n erfdeel van Jehovah”

Hoe kan Christenouers in die fisiese, emosionele en geestelike behoeftes van hulle kinders voorsien?

Vrae van lesers

Wanneer sal die nasies die uitroep van “vrede en veiligheid” maak?

Obadja – Ontwikkel vrees vir God

Hoe kan Obadja se voorbeeld ons help om ’n gesonde vrees vir Jehovah te ontwikkel?