ONTWAAK! Nr. 1 2023 | Kan ons planeet oorleef? – Redes vir hoop

Jy hoef nie ’n wetenskaplike te wees om te weet dat daar baie verskriklike dinge is wat die aarde beskadig nie. Ons varswater, ons oseane, ons woude en selfs ons lug word besoedel. Sal ons planeet oorleef? Vind uit hoekom ons in ’n beter toekoms kan glo.

 

KAN ONS PLANEET OORLEEF?

Varswater

Watter natuurlike prosesse keer dat ons watervoorraad verdwyn?

KAN ONS PLANEET OORLEEF?

Oseane

Kan die skade aan ons oseane ongedaan gemaak word?

KAN ONS PLANEET OORLEEF?

Woude

Wat het ekoloë onlangs opgemerk oor ontboste plekke?

KAN ONS PLANEET OORLEEF?

Lug

Lugbesoedeling is ’n dodelike bedreiging vir lewe op die aarde. Watter natuurlike kringlope het God geskep om die lug skoon te maak wat ons inasem?

God belowe dat ons planeet sal oorleef

Watter redes het ons om te glo dat die aarde sal oorleef en selfs sal floreer?

In hierdie nommer van die Ontwaak!

Lees artikels wat verduidelik wat besig is om met ons planeet te gebeur en hoekom daar redes is vir hoop.