ONTWAAK! Januarie 2014 | ’n Unieke webwerf

Wil jy die Bybel beter verstaan of ’n gelukkiger gesinslewe hê? Is jy ’n jongmens wat raad wil hê? Ons amptelike webwerf het iets vir almal.

VOORBLADONDERWERP

’n Unieke webwerf

Raak vertroud met ons webwerf en kyk hoe jy en jou gesin by die tydlose wysheid van die Bybel kan baat vind.

Ons beskou die wêreld

Onderwerpe sluit in: Kinderregte in Afrika suid van die Sahara, vrees vir kuberafknouery in Italië en ’n toename in jong volwassenes in Japan wat bevordering by die werk van die hand wys.

ONDERHOUD

’n Mikrobioloog verduidelik waarom sy aan God glo

Toe Feng-Ling Yang, ’n wetenskaplike in Taiwan, besef hoe kompleks die sel vanuit ’n chemiese oogpunt is, het sy nie meer aan evolusie geglo nie. Waarom nie?

HULP VIR DIE GESIN

Hoe om portuurdruk te weerstaan

Portuurdruk kan goeie mense slegte dinge laat doen. Wat moet jy daaromtrent weet en hoe kan jy dit die hoof bied?

DIE BYBEL SE BESKOUING

Die skepping

Die Bybel praat van ses “dae” waartydens God geskep het. Was dit dae van 24 uur elk?

LANDE EN VOLKE

’n Besoek aan Italië

Italië is bekend vir sy geskiedenisskatte, sy natuurtonele en sy gesellige mense. Leer meer oor Italië en die bedrywighede van Jehovah se Getuies in hierdie land.

IS DIT ONTWERP?

Die huisspinnekop se klewerige geheim

Die huisspinnekop se spinnerak is sterk wanneer nodig en swak wanneer nodig. Kyk hoe dit moontlik is.