Kringbyeenkomsprogram vir 2020-2021 – Met takverteenwoordiger
Kyk na ’n programrooster vir hierdie kringbyeenkoms wat toesprake deur ’n takverteenwoordiger sal insluit. Die tema van die byeenkoms is “Vind vreugde in Jehovah”.
“Vind vreugde in Jehovah”
Programrooster vir die oggend- en middagsessies van die kringbyeenkoms met ’n takverteenwoordiger.
Kry die antwoorde op hierdie vrae
Hierdie vrae sal gedurende die program beantwoord word.

