Kringbyeenkomsprogram vir 2025-2026 met kringopsiener

“Aanbid . . . met gees en waarheid”

Program vir die oggend- en middagsessies van die kringbyeenkoms met die kringopsiener.

Kry die antwoorde op hierdie vrae

Hierdie vrae sal gedurende die program beantwoord word.