“Elkeen van julle moet sy vrou liefhê soos homself, en die vrou moet diep respek vir haar man hê.” – Efesiërs 5:33.
Die Bybel sê die volgende:
-
’n Man en vrou moet lojaal aan mekaar wees. – Matteus 19:4-6.
-
Kinders wat hulle ouers respekteer en gehoorsaam, sal suksesvol wees. – Efesiërs 6:1-3.
Om meer te leer, gaan na jw.org.

