Afrikaans
Musiek vir Christelike aanbidding
https://cms-imgp.jw-cdn.org/img/p/1011211/univ/wpub/1011211_univ_sqr_xl.jpg

Musiek vir Christelike aanbidding

Speel of laai Christelike liedjies af wat in die lofprysing en aanbidding van Jehovah God gebruik word. Kooropnames, orkesmusiek en instrumentale verwerkings sowel as bladmusiek is beskikbaar.

BROADCASTING-LIEDJIES

Hulle sal opstaan

Nadat ons ’n geliefde aan die dood verloor het, gee die opstandingshoop ons die krag om weer aan te gaan.

BROADCASTING-LIEDJIES

Hulle sal opstaan

Nadat ons ’n geliefde aan die dood verloor het, gee die opstandingshoop ons die krag om weer aan te gaan.