Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | OPENBARING 20-22

“Kyk! Ek maak alles nuut”

“Kyk! Ek maak alles nuut”

21:1-5

Jehovah belowe om alles nuut te maak.

  • “’n Nuwe hemel”: ’n Nuwe regering wat regverdige toestande op die aarde tot stand sal bring

  • “’n Nuwe aarde”: ’n Gemeenskap van mense wat aan God se heerskappy onderdanig is en volgens sy regverdige standaarde lewe

  • “Alles nuut”: Alle fisiese, verstandelike en emosionele swaarkry sal vervang word deur die vreugdevolle herinneringe van elke nuwe dag