Susters in Switserland gebruik ’n video uit ons Gereedskapskissie vir Onderrigting

LEWE EN BEDIENING – VERGADERINGWERKBOEK Desember 2019

Voorgestelde gesprekke

Reeks voorgestelde gesprekke oor die Bybel en ’n gelukkige lewe.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

’n Ongetelde groot menigte word deur Jehovah geseën

Hoe kan jy deel wees van die groot menigte en hulle seëninge geniet?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

”Twee getuies” word doodgemaak en word weer lewend gemaak

Wat beteken die apostel Johannes se visioen van die twee getuies?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Die aarde het “die rivier verswelg”

Hoe help Jehovah dié wat in die tronk gegooi word vir hulle geloof?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Moenie die skrikwekkende diere vrees nie

Hoe kan ons keer dat ons beïnvloed word deur die wilde diere van Openbaring 13?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

God se oorlog wat alle oorloë sal beëindig

Hoekom moet God oorlog voer, en hoe kan ons dit oorleef?

SKATTE UIT GOD SE WOORD

“Kyk! Ek maak alles nuut”

Hoe sal God alles nuut maak, en wat sal dit beteken?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Verbeter jou vaardighede in die bediening – Hoe om aanpasbaar te wees

Hoe kan ons aanpasbaar wees in die bediening?