Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | OPENBARING 7-9

’n Ongetelde groot menigte word deur Jehovah geseën

’n Ongetelde groot menigte word deur Jehovah geseën

7:9, 14-17

Hoekom seën Jehovah die groot menigte?

  • Hulle staan “voor [Jehovah se] troon”, en hulle gee hulle volle steun aan Jehovah se soewereiniteit

  • Hulle het “wit klere” aan, en dit wys dat hulle ’n rein en regverdige posisie voor Jehovah het omdat hulle geloof in Christus se offerande stel

  • “Hulle verrig dag en nag heilige diens” deurdat hulle Jehovah standvastig en met ywerige inspanning aanbid

Wat moet ek doen om deel te wees van die groot menigte?