ONTWAAK! Nr. 3 2019 | Kan die Bybel jou lewe verbeter?

Die Bybel help mense al honderde jare lank om hulle lewens te verbeter. Die praktiese raad daarin kan jou in jou daaglikse lewe help.

’n Ou boek vir die moderne lewe

Kyk na hoe party baat gevind het toe hulle die Bybel se raad gelees en in hulle lewe toegepas het.

Fisiese gesondheid

Bybelbeginsels moedig ons aan om na ons fisiese gesondheid om te sien.

Emosionele gesondheid

Dit help ons wanneer ons leer om ons emosies te beheer.

Gesinslewe en vriendskappe

Wanneer dit kom by verhoudings is dit belangriker om te gee as om te ontvang.

Geldsake

Hoe kan Bybelbeginsels jou help om minder geldprobleme te hê?

Geestelikheid

God se standaarde en Bybelbeginsels kan jou help om ’n meer geestelike uitkyk op die lewe te kry. Vind uit hoe.

Die nuttigste boek in die geskiedenis

Statistieke wys dat die Bybel by verre meer vertaal en versprei word as enige ander boek.

In hierdie nommer van die Ontwaak!: Kan die Bybel jou lewe verbeter?

Die Bybel gee praktiese raad vir die daaglikse lewe.