Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die nuttigste boek in die geskiedenis

Die nuttigste boek in die geskiedenis

Die Bybel is in meer tale vertaal as enige ander boek, en dit het die grootste verspreiding in die wêreld. Die raad daarin het meer mense gehelp as enige ander publikasie. Kyk na die volgende statistieke:

DIE VERTALING EN VERSPREIDING VAN DIE BYBEL

  • 96,5% van die wêreld se bevolking het toegang tot die Bybel

  • 3 350 tale beskikbaar (DIE HELE BYBEL OF DELE DAARVAN)

  • 5 000 000 000 Geskatte aantal kopieë wat vervaardig is, baie meer as enige ander boek in die geskiedenis

VIND MEER UIT

BESOEK ONS WEBWERF JW.ORG. DAAR KAN JY

  • Die Bybel aanlyn lees (beskikbaar in honderde tale)

  • ’n Bybel aflaai

  • Antwoorde op Bybelvrae kry

  • Artikels lees oor hoe die Bybel baie mense se lewens verbeter het

  • ’n Bybelstudiekursus doen *

  • ’n Bybelstudie aanvra

JEHOVAH SE GETUIES EN DIE BYBEL

JEHOVAH SE GETUIES HELP MET DIE VERTALING EN VERSPREIDING VAN DIE BYBEL.

Hier is ’n paar van die Bybelvertalings wat ons oor die jare versprei het:

  • Die American Standard Version van 1901

  • The Bible in Living English, Byington

  • The Emphatic Diaglott

  • Die King James Version

  • Revised Standard Version

  • Tischendorf se New Testament

NUWE WÊRELD-VERTALING

  • 180+ Tale BESKIKBAAR (DIE HELE BYBEL OF DELE DAARVAN)

  • 227 MILJOEN KOPIEË VAN DIE NUWE WÊRELD-VERTALING WAT VANAF 1950 VERVAARDIG IS

^ par. 13 Op die oomblik in Engels en Portugees beskikbaar. Nog tale sal bygevoeg word.