Spring na inhoud

Suster Irina Michailenko

9 DESEMBER 2022 | BYGEWERK: 25 APRIL 2023
RUSLAND

JONGSTE NUUS – SUSTER WORD BOETE GEGEE | ‘Ernstige gebed help my’

JONGSTE NUUS – SUSTER WORD BOETE GEGEE | ‘Ernstige gebed help my’

Op 25 April 2023 het die Metalloergitjeski-distrikshof van Tsjeljabinsk suster Irina Michailenko skuldig bevind. Sy het ’n boete van 120 000 roebel (meer as R27 000) gekry.

Profiel

Ons word aangemoedig deur Irina se ywer en vertroue in Jehovah, wat aanhou om “die lewe van sy lojales” te bewaar. – Psalm 97:10.

Tydlyn

  1. 26 Maart 2019

    Die huise van tien families van Jehovah se Getuies in die Tsjeljabinsk-omgewing word deursoek, insluitende Irina se huis

  2. 31 Augustus 2021

    Kriminele saak word gemaak

  3. 22 Oktober 2021

    Huis word weer deursoek. Word vir ondervraging weggeneem. Word onder reisbeperkings geplaas

  4. 27 Oktober 2021

    Word amptelik aangekla van deelname aan die bedrywighede van ’n godsdiensorganisasie wat verbied is

  5. 7 September 2022

    Kriminele verhoor begin