Spring na inhoud

Die verhaal van Jona — ’n Les oor moed en genade

Die profeet Jona is ongehoorsaam aan Jehovah se bevel om ’n oordeelsboodskap aan die Assiriese stad Nineve te gaan verkondig, maar toe moes hy leer wat moed en genade werklik beteken.