Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | PSALM 120-134

“My hulp is van Jehovah”

“My hulp is van Jehovah”

Psalm 120 tot 134 staan bekend as die Liedere van die Opgange. Baie glo dat hierdie psalms deur vreugdevolle Israelitiese aanbidders gesing is terwyl hulle opgegaan het na Jerusalem, wat hoog in die berge van Juda was, om die jaarlikse feeste by te woon.

Jehovah se beskerming word beskryf in illustrasies soos . . .

121:3-8

  • ’n herder wat wawyd wakker is

  • ’n skaduwee teen die son

  • ’n lojale soldaat