DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Mei 2016

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 27 Junie tot 31 Julie 2016.

Los geskille in ’n gees van liefde op

Moet jy dit doen om te probeer bewys dat jy reg is of om die oortreder te dwing om te erken dat hy verkeerd is? Of moet jy dit om ’n ander rede doen?

“Gaan . . . en maak dissipels van mense van al die nasies”

Die antwoorde op vier vrae toon wie Jesus se profesie vandag vervul.

Hoe neem jy persoonlike besluite?

Wat moet ons doen as daar nie ’n Bybelwet is wat ons in ’n sekere situasie kan help nie?

Verander die Bybel nog steeds jou lewe?

’n Getuie wat voor sy doop opgehou het om te dobbel, te rook, te drink en dwelms te gebruik, het gevind dat dit selfs moeiliker was om ’n ander verandering aan te bring.

Vind ten volle baat by Jehovah se voorsienings

Wat kan veroorsaak dat ons nie baat vind by party geestelike voorsienings nie?