DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE November 2017

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 25 Desember 2017 tot 28 Januarie 2018.

Sing met vreugde!

Wat kan jou help om uit die hart vir Jehovah te sing as jy skaam is om hardop in die gemeente te sing?

Maak jy Jehovah jou toevlug?

Die reëling van die vrystede leer ons oor hoe Jehovah vergewe.

Volg Jehovah se genade en geregtigheid na

Wat leer die vrystede ons oor Jehovah se genade? Wat leer dit ons oor sy beskouing van lewe? Hoe wys dit dat sy geregtigheid volmaak is?

’n Vrygewige persoon sal geseën word

Ons kan ons tyd, energie en ander middele gebruik om die Koninkrykspredikingswerk te ondersteun.

Moenie soos die wêreld dink nie

Ons moet versigtig wees dat die wêreld se idees ons nie beïnvloed nie. Kyk na vyf voorbeelde van hoe die wêreld dink.

Hou styf vas aan die prys

Nadat die apostel Paulus Christene herinner het aan hulle wonderlike hoop het hy liefdevolle raad aan hulle gegee.

Hoe om aan te pas by jou nuwe gemeente

As jy na ’n nuwe gemeente moet trek, kan dit dalk vir jou ’n uitdaging wees. Wat kan jou help om aan te pas?