DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Julie 2023

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 11 September–8 Oktober 2023.

STUDIEARTIKEL 29

Is jy gereed vir die groot verdrukking?

Word gestudeer gedurende die week van 11-17 September 2023.

STUDIEARTIKEL 30

Hou aan groei in jou liefde

Word gestudeer gedurende die week van 18-24 September 2023.

STUDIEARTIKEL 31

“Wees standvastig, onbeweeglik”

Word gestudeer gedurende die week van 25 September–1 Oktober 2023.

STUDIEARTIKEL 32

Volg Jehovah na – Wees redelik

Word gestudeer gedurende die week van 2-8 Oktober 2023.

LEWENSVERHAAL

Persoonlike belangstelling bring lewenslange seëninge

Lewensverhaal: Russell Reid

Het jy geweet?

Hoe wys bakstene wat in eertydse Babilon gevind is en die manier hoe dit gemaak is dat die Bybel akkuraat is?