DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Januarie 2018

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 26 Februarie tot 1 April 2018.

HULLE HET HULLE GEWILLIG AANGEBIED

Hulle het hulle gewillig aangebied — in Madagaskar

Ontmoet party van die verkondigers wat hard werk om die Koninkryksboodskap in die hele Madagaskar gebied te versprei.

“Hy gee die vermoeide krag”

Namate die einde nader kom, kan ons verwag dat die druk van die lewe erger sal word. Ons jaarteks vir 2018 moedig ons aan om op Jehovah te vertrou vir krag.

Hoe die Gedenkmaal tot ons eenheid bydra

Hoe help die Gedenkmaal om die eenheid van God se knegte te versterk? Wanneer sal die laaste Gedenkmaal wees?

Hoekom moet ons gee aan die Een wat alles het?

Een manier wat ons vir God wys dat ons hom liefhet is deur vir hom te gee. Hoe vind ons daarby baat as ons Jehovah eer met ons waardevolle dinge?

Watter soort liefde maak ons werklik gelukkig?

Hoe verskil goddelike liefde van die liefde wat in 2 Timoteus 3:2-4 beskryf word? Die antwoorde kan ons help om ware geluk en tevredenheid te kry.

Sien die verskil in mense

Hoe verskil die eienskappe van mense in die laaste dae wat God dien van dié wat God nie dien nie?

Het jy geweet?

Was die beginsels in die Wet van Moses gebruik om alledaagse regsgeskille in eertydse Israel op te los?