Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

 LIED 7

Jehovah, ons sterkte

Kies ’n oudio-opname
Jehovah, ons sterkte
UITLEG

(Jesaja 12:2)

  1. 1. Vader Jehovah, ons sterkte en mag,

    u is ons Redder, u gee op ons ag.

    Ons dra u boodskap aan iedereen oor,

    of hulle luister of glad nie wil hoor.

    (REFREIN)

    Jehovah, ons Rots, ons sterkte en mag,

    u naam verhef ons elk’ dag en nag.

    Groot God, Jehovah, op u sal ons wag.

    U is ons toevlug, die bron van ons krag.

  2. 2. Ons wat u dien, is verheug oor u lig,

    daagliks word ons deur die waarheid gerig.

    Lees ons die Bybel, hoor ons u gebod.

    Ons steun u Koninkryk, u is ons God.

    (REFREIN)

    Jehovah, ons Rots, ons sterkte en mag,

    u naam verhef ons elk’ dag en nag.

    Groot God, Jehovah, op u sal ons wag.

    U is ons toevlug, die bron van ons krag.

  3. 3. Ons doen met graagte u wil, o ons God.

    Op u vertrou ons, al sou Satan spot.

    As hy ons teëstaan of bitter laat ly,

    help ons om enduit standvastig te bly.

    (REFREIN)

    Jehovah, ons Rots, ons sterkte en mag,

    u naam verhef ons elk’ dag en nag.

    Groot God, Jehovah, op u sal ons wag.

    U is ons toevlug, die bron van ons krag.