Spring na inhoud

27 AUGUSTUS 2018
WAT IS NUUT

Nuwe Wêreld-vertaling in Kiluba, Ndebele (Zimbabwe) en Swahili (Kongo) vrygestel

Nuwe Wêreld-vertaling in Kiluba, Ndebele (Zimbabwe) en Swahili (Kongo) vrygestel

Die Nuwe Wêreld-vertaling van die Christelike Griekse Geskrifte is op 24 Augustus 2018 in Ndebele (Zimbabwe) in Bulawayo, Zimbabwe, vrygestel. Op dieselfde dag is die volledige Nuwe Wêreld-vertaling in Kiluba en in Swahili (Kongo) in Lubumbashi, Demokratiese Republiek van die Kongo, vrygestel. Die Nuwe Wêreld-vertaling is in sy geheel of gedeeltelik in 169 tale vertaal.