Spring na inhoud

Beskerm jou kinders

Beskerm jou kinders

Hierdie video, wat oorspronklik in 2002 deur Jehovah se Getuies uitgegee is in Engels en Spaans, is ’n voorbeeld van hoe ouers gehelp is om hulle kinders teen seksuele uitbuiters te beskerm.