Spring na inhoud

Jehovah is lief vir jou

Jehovah is lief vir jou

Gebruik hierdie aktiwiteit om julle kinders te leer dat Jehovah vir hulle lief is al dink party dat hulle anders is.

Ouers, lees en bespreek Johannes 15:19 met julle kinders.

Laai die aktiwiteit af en druk dit uit.

Gebruik bladsy 1 om te kyk wat jou kind in die video geleer het deur die paadjie te volg en die vrae te beantwoord. Gebruik dan bladsy 2 om jou kind te help om te dink oor hoe hy die lesse wat hy geleer het, kan toepas.

Jy sal dalk ook hiervan hou

WORD JEHOVAH SE VRIEND – AKTIWITEITE

Plakkaat: Jehovah is lief vir jou

Druk hierdie plakkaat vir die video uit, en voeg dit by jou ander plakkate.

REEKS VAN ARTIKELS

Leer by Jehovah se vriende – Aktiwiteite

Gebruik hierdie aktiwiteite om tonele uit die Leer by Jehovah se vriende-reeks uit te beeld, en bespreek belangrike lesse uit die storie met julle kinders.

BYBELLERINGE

Video’s en aktiwiteite vir kinders

Julle sal dit geniet om hierdie Bybelgebaseerde video’s en aktiwiteite te gebruik om julle kinders geestelike lesse te leer.