Spring na inhoud

Noag​—Hy het met God gewandel

Noag was ’n getroue man wat met God gewandel het. Maar waarom het Noag Jehovah se guns geniet? Wat het hom spesiaal gemaak? Kyk hoe Noag se optrede hom en sy gesin sowel as ons almal wat vandag lewe, tot voordeel gestrek het.

Jy sal dalk ook hiervan hou

BYBEL­KARAKTER­KAARTE

Bybelkaart oor Noag

Weet jy wat die name van Noag se drie seuns was? Leer meer feite oor Noag en sy gesin.

MY BYBELLESSE

Noag se ark

Leer jou kinders oor die diere wat in Noag se ark gered is.

PRET MET PRENTE

Wat kan ons by Noag leer?

Laai hierdie aktiwiteit af of druk dit en vind uit hoe jy Noag se voorbeeld van gehoorsaamheid kan navolg.