Voorgestelde gesprekke
●○ EERSTE BESOEK
Vraag: Hoe voel God oor mense wat hom regtig wil leer ken?
Teks: 1Pe 5:6, 7
Volgende keer: Hoe baie gee God persoonlik vir ons om?
○● HERBESOEK
Vraag: Hoe baie gee God persoonlik vir ons om?
Teks: Mt 10:29-31
Volgende keer: Hoe weet ons dat God ons verstaan?