Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

SKATTE UIT GOD SE WOORD | LEVITIKUS 14-15

Rein aanbidding vereis dat ons rein moet wees

Rein aanbidding vereis dat ons rein moet wees

15:13-15, 28-31

As ons in God se liefde wil bly, moet ons van binne en van buite rein wees. Dit beteken dat ons getrou by Jehovah se standaarde van fisiese, sedelike en geestelike reinheid moet bly, maak nie saak wat die mense in die wêreld om ons doen nie. Ons bly weg van enige iets wat onrein is in die oë van ons hemelse Vader.

Hoe vind ek daarby baat wanneer ek die wêreld se goddelose standaarde verwerp?