DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Maart 2016

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 2 Mei tot 29 Mei 2016.

Kan jy in jou gemeente help?

Kan jy die sendinggees in jou eie gemeente openbaar?

Jongmense​—⁠Is julle gereed om gedoop te word?

Drie vrae kan julle help om te besluit

Jongmense​​—⁠Hoe kan julle vir doop voorberei?

Sê nou jy is nie seker of jy gereed is nie? Of sê nou jy wil gedoop word, maar jou ouers voel dat jy moet wag?

Jy kan help om ons Christelike eenheid te versterk​—⁠Hoe?

’n Visioen wat in hoofstuk 9 van Openbaring opgeteken is, beklemtoon die belangrikheid van ons eenheid.

Jehovah lei sy volk op die weg van die lewe

Hoe kan ons toon dat ons op Jehovah vertrou vir leiding?

Vrae van lesers

Wanneer was God se volk gevangenes van Babilon die Grote? Het Satan Jesus fisies na die tempel geneem toe hy hom probeer versoek het?