DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Februarie 2019

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 8 April tot 5 Mei 2019

Behou jou onkreukbaarheid!

Wat is onkreukbaarheid en hoe kan ons dit behou?

Soek sagmoedigheid en maak Jehovah bly

Hoe was Moses en Jesus goeie voorbeelde van mense wat sagmoedig was? Hoe kan ons daarby baat vind as ons leer om sagmoedig te wees?

Hoekom moet ons wys dat ons dankbaar is?

Wat kan ons leer by Jehovah, Jesus en ’n melaatse Samaritaan oor hoe ons kan wys dat ons dankbaar is?

Liefde en geregtigheid in eertydse Israel

Wat leer die Wet van Moses ons oor God se beskouing van liefde en geregtigheid?

LEWENSVERHAAL

’n Ryk Christelike erfenis het my gehelp om te floreer

Geniet die lewensverhaal van Woodworth Mills wat Jehovah al 80 jaar lank getrou dien.

Het jy geweet?

Wat is die oorsprong van die sinagoge?