Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Die weg na ’n beter toekoms

Die weg na ’n beter toekoms

WAT DINK JY IS DIE WEG NA ’N BETER TOEKOMS? IS DIT:

  • Hoër onderwys?

  • Rykdom?

  • Om ’n goeie mens te wees?

  • Iets anders?

Die Heilige Skrif sê:

“Wysheid [is] goed . . . vir jou. As jy dit vind, sal jy ’n toekoms hê, en jou hoop sal nie verdwyn nie.” – SPREUKE 24:14.

In die Heilige Skrif sal jy woorde van wysheid kry wat jou na ’n beter toekoms kan lei.