DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE Junie 2013

Hierdie nommer sal ons waardering vergroot vir die eienskappe van Jehovah wat nie so gereeld soos sy hoofeienskappe bespreek word nie.

LEWENSVERHAAL

Gehoorsaamheid aan Jehovah het baie seëninge meegebring

Lees die lewensverhaal van Elisa Piccioli. Sy het ’n positiewe uitkyk behou ondanks baie struikelblokke, opofferings en verliese.

Waardeer Jehovah se eienskappe ten volle

Wat beteken dit om toeganklik en onpartydig te wees? As ons Jehovah God se voorbeeld ondersoek, sal dit ons help om hierdie eienskappe te openbaar.

Waardeer Jehovah se vrygewigheid en redelikheid

Jehovah stel die volmaakte voorbeeld ten opsigte van vrygewigheid en redelikheid. As ons sy voorbeeld bestudeer, sal dit ons help om hierdie eienskappe te openbaar.

Waardeer Jehovah se lojaliteit en vergewensgesindheid

Lojaliteit en vergewensgesindheid is innemende eienskappe wat kenmerkend is van ’n ware vriend. As ons Jehovah se voorbeeld volg, sal dit ons help om hierdie belangrike eienskappe aan te kweek.

Vrae van lesers

Wie was “die seuns van die ware God” en “die geeste in die gevangenis” wat in die Bybel gemeld word?

Laat Jehovah se dissipline jou vorm

Jehovah, “ons Pottebakker”, het mense en selfs nasies gevorm. Wat kan ons hieruit leer, en hoe kan ons vandag by sy vorming baat vind?

Ouer manne—Sal julle “die moeë siel verkwik”?

Hoe berei ouer manne vir herdersbesoeke voor? Ouer manne kan iemand wat moeg of mismoedig is, aanmoedig deur hulle ’n “geestelike gawe” mee te deel.

Onthou jy?

Het jy die onlangse nommers van Die Wagtoring noukeurig gelees? Toets jouself, en kyk wat jy onthou.