DIE WAGTORING – STUDIE-UITGAWE April 2016

Hierdie nommer bevat die studieartikels vir 30 Mei tot 26 Junie 2016

Getrouheid bring God se goedkeuring mee

Watter lesse leer Christene uit die Bybelverslag van Jefta en sy dogter?

“Laat die volharding sy werk voltooi”

Wat is op die spel wanneer jou volharding getoets word? En watter uitsonderlike voorbeelde van volharding kan jou versterk?

Waarom moet ons vir aanbidding bymekaarkom?

Jou bywoning van vergaderinge het ’n uitwerking op jou, op ander en ook op Jehovah. Weet jy hoe?

Bly neutraal in ’n verdeelde wêreld

Kyk na vier maniere waarop jy kan voorberei om neutraal te bly.

LEWENSVERHAAL

Eers nonne, maar nou ware geestelike susters

Wat het hulle beweeg om hulle klooster asook die Katolieke Kerk te verlaat?

Is jou bediening soos die dou?

Hoe kan jou bediening sag, verkwikkend en noodsaaklik vir lewe wees?