Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Wysheid vir ’n gelukkige lewe

Wysheid vir ’n gelukkige lewe

“Al voel ek hartseer wanneer ek die slegte dinge in die wêreld sien, soos oorloë, armoede, siekte en die mishandeling van kinders, is ek nie meer sonder hoop nie.” – RANI. *

Rani het ware geluk gevind toe sy leer oor die Bron van ware wysheid – ons Skepper, die almagtige God. Terwyl jy die volgende artikels lees, kyk hoe sy leringe jou kan help om . . .

  • ’n gelukkige gesin te hê

  • in vrede met ander te lewe

  • gelukkig en tevrede te wees

  • die oorsaak van swaarkry en die dood te verstaan

  • ’n vaste hoop vir die toekoms te hê

  • ons Skepper te leer ken en nader aan hom te kom

Jy sal ook sien dat ons Skepper se wysheid nie net vir ’n sekere groep mense is nie, maar vryelik beskikbaar is vir enige een wat daarna soek.

^ par. 2 Name in hierdie tydskrif is verander.