Wêreldrapport van Jehovah se Getuies vir die 2022-diensjaar

Sien besonderhede oor die wêreldwye predikingswerk van Jehovah se Getuies vanaf September 2021 tot Augustus 2022.

Groottotale vir 2022

Hierdie jaarlikse rapport vir 2022 wys wat Jehovah se Getuies gedoen het en wat dit gekos het om die goeie nuus wêreldwyd te verkondig.

Totale vir lande en gebiede vir 2022

Hierdie verslag sluit in hoeveel Getuies daar is, hoeveel gedoop is, Gedenkmaalbywoning en meer.

Jy sal dalk ook hiervan hou

ALGEMENE VRAE

Hoeveel Jehovah se Getuies is daar regoor die wêreld?

Vind uit hoe ons statistieke saamstel op grond van die aantal Getuies.

ALGEMENE VRAE

Waarom gaan Jehovah se Getuies van deur tot deur?

Vind uit wat Jesus vir sy eerste dissipels gesê het om te doen.

INLEIDINGS VIR DIE BEDIENING

Jehovah se Getuies — Wie is ons?

Baie mense is nuuskierig oor Jehovah se Getuies. Gee ons ’n kans om jou te vertel.

OMTRENT ONS

Jehovah se Getuies regoor die wêreld

Vind meer uit oor ons internasionale broederskap.

OMTRENT ONS

Wat gebeur tydens ’n Bybelstudie?

Wêreldwyd is Jehovah se Getuies bekend vir die gratis Bybelstudieprogram wat hulle aanbied. Sien hoe dit werk.