Streekbyeenkomsprogram vir 2020

Program vir die “Wees altyd bly”!-streekbyeenkoms van Jehovah se Getuies vir 2020.

Vrydag

Vrydag se program is gebaseer op Filippense 4:4 – “Wees altyd bly in die Here. Weer eens sal ek sê: Wees bly!”

Saterdag

Saterdag se program is gebaseer op Psalm 105:3 – “Spog oor sy heilige naam. Laat die hart van almal wat Jehovah dien, bly wees.”

Sondag

Sondag se program is gebaseer op Psalm 37:4 – “Vind jou grootste vreugde in Jehovah, en hy sal jou die begeertes van jou hart gee.”

Inligting vir byeenkomsgangers

Hier kan jy meer inligting oor die streekbyeenkoms kry.