3 NOVEMBER 2017
WAT IS NUUT

Die webblad “Soek na ’n vergadering” is verander

Die webblad “Soek na ’n vergadering” is verander

Die “Soek na ’n vergadering”-webblad op jw.org is verander. Jy kan nou vir ’n gemeentelike vergadering, ’n streekbyeenkoms of ’n kringbyeenkoms op dieselfde blad soek. Die veranderinge aan die webblad laat jou toe om plekke op ’n kaart te soek en om soekresultate meer spesifiek te maak. Dit sal ook makliker wees om hierdie blad op ’n elektroniese toestel te gebruik.

Gaan na die “Soek na ’n vergadering”-webblad.