Spring na inhoud

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

12 Februarie 2019
WAT IS NUUT

Video’s nou deel van die Goeie nuus-brosjure

Video’s nou deel van die Goeie nuus-brosjure

In die elektroniese weergawe van die brosjure Goeie nuus wat van God kom! op jw.org en in die JW Library-app is daar nou video’s wat ekstra inligting gee wat by die materiaal pas. As jy al reeds die Goeie nuus-brosjure op JW Library afgelaai het, gaan na PUBLIKASIES > BYGEWERKTE ITEMS om die nuutste weergawe met video’s af te laai.