Spring na inhoud

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

12 APRIL 2017
WAT IS NUUT

“Regoor die wêreld”-afdeling

“Regoor die wêreld”-afdeling

’n Nuwe afdeling “Regoor die wêreld” is op jw.org bygevoeg. Hierdie afdeling vestig die aandag op inligting oor elke land of gebied waar Jehovah se Getuies hulle bedrywighede in die jongste Jaarboek gerapporteer het. Jy sal statistieke, foto’s en skakels vind na artikels wat met ons wêreldwye werk verband hou.