21 JANUARIE 2019
WAT IS NUUT

Nuwe Wêreld-vertaling in Tagalog vrygestel

Nuwe Wêreld-vertaling in Tagalog vrygestel

Die hersiene uitgawe van die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif is op 20 Januarie 2019 in Tagalog in Quezon City, Filippyne, vrygestel. Die Nuwe Wêreld-vertaling is in sy geheel of gedeeltelik in 179 tale vertaal, insluitende 19 volledige hersiene uitgawes wat op die 2013-uitgawe gebaseer is.