Spring na inhoud

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

29 JANUARIE 2018
WAT IS NUUT

Bybel word vrygestel in Ponapeaans, Deens, Noors en Sweeds

Bybel word vrygestel in Ponapeaans, Deens, Noors en Sweeds

Die Nuwe Wêreld-vertaling van die Christelike Griekse Geskrifte is op 28 Januarie 2018 op die eiland Pohnpei, Mikronesië, in Ponapeaans vrygestel. Die hersiene uitgawe van die Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif is die vorige dag in Herlufmagle, Denemarke, vrygestel in Deens, Noors en Sweeds. Die Nuwe Wêreld-vertaling is in sy geheel of gedeeltelik in 163 tale vertaal, insluitende 12 volledige hersiene uitgawes gebaseer op die 2013-uitgawe.