Spring na inhoud

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

17 Mei 2017
WAT IS NUUT

Aanlyn bydraes vir streekbyeenkomste

Aanlyn bydraes vir streekbyeenkomste

Bydraes om die jaarlikse streekbyeenkomste van Jehovah se Getuies te ondersteun, kan nou in ’n hele paar lande aanlyn gemaak word. Persone wat graag ’n bydrae wil maak, kan meer hieroor uitvind op die webblad Hoe om ’n donasie te maak.