Spring na inhoud

9 SEPTEMBER 2019
WAT IS NUUT

Nuwe Wêreld-vertaling in ses tale vrygestel

Nuwe Wêreld-vertaling in ses tale vrygestel

Op 6 September 2019 is die Nuwe Wêreld-vertaling van die Bybel in Johannesburg, Suid-Afrika, in Venda vrygestel, en die hersiene uitgawe van die Nuwe Wêreld-vertaling is in Afrikaans en Xhosa vrygestel. Die volgende dag is die hersiene Nuwe Wêreld-vertaling in Tsjeggies en Slowaaks in Ostrava, Tsjeggiese Republiek, vrygestel. Die Nuwe Wêreld-vertaling is ook in Turkmeens vrygestel.

Die Nuwe Wêreld-vertaling is in sy geheel of gedeeltelik in 184 tale vertaal, insluitende 29 volledige hersienings wat op die 2013-uitgawe gebaseer is.