Spring na inhoud

30 SEPTEMBER 2019
WAT IS NUUT

Nuwe Wêreld-vertaling in Zapoteeks (Isthmus) vrygestel

Nuwe Wêreld-vertaling in Zapoteeks (Isthmus) vrygestel

Op 27 September 2019 is die Nuwe Wêreld-vertaling van die Christelike Griekse Geskrifte in Zapoteeks (Isthmus) in San Blas Atempa, Oaxaca, Mexiko, vrygestel. Die Nuwe Wêreld-vertaling is in sy geheel of gedeeltelik in 185 tale vertaal.