Spring na inhoud

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

‘Wandel deur geloof, nie deur aanskouing nie’

Die Romeinse leër laat vaar sy beleëring van Jerusalem. Twee Christengesinne kom voor moeilike besluite te staan. Sal hulle Jesus gehoorsaam en alles waaraan hulle gewoond is, vir ewig verlaat? Hulle besluit sal die lewe of die dood beteken. Hierdie video beeld gebeure uit wat in die Bybel beskryf word en geskiedkundig akkuraat is. Ter wille van akkuraatheid is daar vegtonele; die geweld word egter nie verheerlik nie, maar beeld bloot die werklikheid uit waarvoor die eerste-eeuse Christene te staan gekom het.