Spring na inhoud

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

‘Nie een woord het onvervuld gebly nie’

Israel se trek deur die wildernis was verby; die langverwagte Beloofde Land was in sig. Sou die Israeliete onder Josua se leierskap volkome gehoorsaam wees aan Jehovah en die vervulling van Sy beloftes ondervind? Kyk hoe hierdie verslag jou vertroue kan versterk dat God se Woord in ons dag vervul sal word!