Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

9-15 September

HEBREËRS 9-10

9-15 September
  • Lied 10 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • ’n Skaduwee van die toekomstige goeie dinge”: (10 min.)

    • Heb 9:12-14 – Christus se bloed het baie meer waarde as die bloed van bokke en bulle (it-1-E 862 ¶1)

    • Heb 9:24-26 – Christus het eens en vir altyd die waarde van sy offerande vir God aangebied (cf 183 ¶4)

    • Heb 10:1-4 – Die Wet het iets beters afgebeeld (it-2-E 602-603)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Heb 9:16, 17 – Wat beteken hierdie verse? (w92 3/1 31 ¶4-6)

    • Heb 10:5-7 – Wanneer het Jesus hierdie woorde gesê, en wat het hy daarmee bedoel? (it-1-E 249-250)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Heb 9:1-14 (th studie 5)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 89

  • Waardeer ons ons vergaderinge? (Ps 27:11): (12 min.) Speel die video. Bespreek dan die volgende vrae:

    • Watter dinge doen ons hoëpriester, Jesus, waarby ons baat vind?

    • Op watter drie maniere kan ons wys dat ons daardie dinge waardeer?

  • Luister mooi by die vergaderinge: (3 min.) Speel die video. Vra dan die kinders om te sê hoekom hulle mooi moet luister by die vergaderinge.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 13 ¶9-17

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 47 en gebed