Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

 SKATTE UIT GOD SE WOORD | HEBREËRS 11

Hoekom geloof belangrik is

Hoekom geloof belangrik is

11:1, 6, 33-38

Hoe kan sterk geloof jou in die volgende situasies help?

  • Jy ontvang ’n moeilike teokratiese toewysing. – Heb 11:8-10

  • Iemand vir wie jy lief is, sterf. – Heb 11:17-19

  • Die regering beperk jou vryheid om te aanbid. – Heb 11:23-26