Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

10-16 September

JOHANNES 3-4

10-16 September
  • Lied 57 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Jesus getuig vir ’n Samaritaanse vrou”: (10 min.)

    • Joh 4:6, 7 — Jesus het die geleentheid gebruik om met ’n Samaritaanse vrou te praat al was hy moeg (“moeg was”, studienota oor Joh 4:6 in nwtsty)

    • Joh 4:21-24 — Jesus se informele gesprek het tot ’n groot getuienis gelei

    • Joh 4:39-41 — Ná Jesus se gesprek met die vrou, het baie Samaritane geloof in hom gestel

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Joh 3:29 — Wat beteken hierdie vers? (“Die vriend van die bruidegom”, studienota oor Joh 3:29 in nwtsty)

    • Joh 4:10 — Wat kon die Samaritaanse vrou gedink het toe Jesus van “lewende water” gepraat het, maar wat het hy eintlik bedoel? (“lewende water”, studienota oor Joh 4:10 in nwtsty)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Joh 4:1-15

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE