Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

18-24 September

DANIËL 1-3

18-24 September
  • Lied 131 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Lojaliteit aan Jehovah word beloon”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Da 1:5, 8—Hoekom het Daniël en sy drie metgeselle die gevolgtrekking gemaak dat dit hulle sou verontreinig as hulle die lekkernye van die koning eet? (it-2-E 382)

    • Da 2:44—Hoekom sal God se Koninkryk die aardse regerings wat deur die beeld voorgestel word, moet vernietig? (w12 6/15 17, venster; w01 10/15 6 ¶4)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Da 2:31-43

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) Jes 40:22—Leer die waarheid aan ander—Lê die grondslag vir ’n herbesoek.

  • Herbesoek: (4 min. of minder) Ro 15:4—Leer die waarheid aan ander—Gee ’n JW.ORG-kontakkaartjie.

  • Toespraak: (6 min. of minder) w17.02 29-30—Tema: Bepaal Jehovah vooraf hoeveel druk ons kan verdra en kies hy dan die beproewinge wat ons sal ondervind?

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE