Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

19-25 September

PSALM 135-141

19-25 September
  • Lied 59 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Ons is wonderbaar gemaak”: (10 min.)

    • Ps 139:14—Wanneer ons oor Jehovah se werke peins, gee dit ons meer waardering vir hom (w07 6/15 21 ¶1-4)

    • Ps 139:15, 16—Ons gene en selle toon Jehovah se krag en wysheid (w07 6/15 22-23 ¶7-11)

    • Ps 139:17, 18—Mense is uniek in die manier waarop hulle taal en hulle verstand gebruik (w07 6/15 23 ¶12-13; w06 9/1 16 ¶8)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ps 136:15—Wat toon hierdie vers omtrent die verslag in Eksodus? (it-1-E 783 ¶5)

    • Ps 141:5—Wat het koning Dawid erken? (w15 5/15 31 ¶3)

    • Wat leer hierdie week se Bybelleesgedeelte my oor Jehovah?

    • Watter punte uit hierdie week se Bybelleesgedeelte kan ek in die veldbediening gebruik?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ps 139:1-24

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Eerste besoek: (2 min. of minder) wp16.5 16

  • Herbesoek: (4 min. of minder) wp16.5 16—Nooi die persoon na die vergadering.

  • Bybelstudie: (6 min. of minder) fg les 8 ¶8—Help die student om die materiaal toe te pas.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE