Spring na inhoud

Spring na inhoudsopgawe

Jehovah se Getuies

Kies taal Afrikaans

14-20 Oktober 

1 PETRUS 1-2

14-20 Oktober 
  • Lied 29 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • Julle moet heilig wees”: (10 min.)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • 1Pe 1:10-12 – Hoe kan ons ywerig wees soos die profete en engele? (w08 11/15 21 ¶9)

    • 1Pe 2:25 – Wie is die Allerhoogste Opsiener? (it-2-E 565 ¶3)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) 1Pe 1:1-16 (th studie 10)

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 28

  • Word Jehovah se vriend – Wees netjies en skoon: (6 min.) Speel die video. Nooi dan ’n paar jong kinders na die verhoog, en vra hulle die volgende vrae: Hoe het Jehovah ’n plek vir elke ding gemaak? Hoe bly seekoeie skoon? Hoekom moet jy jou kamer skoonmaak?

  • Jehovah is lief vir skoon mense”: (9 min.) Bespreking. Speel die video God is lief vir skoon mense.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) cf hfst. 15 ¶1-7

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 17 en gebed